Lela Rochon

Lela Rochon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lela Rochon Staples
Geboorte 17 April 1964 (1964-04-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lela Rochon (gebore 17 April 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Waiting to Exhale (1995), Gang Related (1997), The Big Hit (1998), en Any Given Sunday (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy